Jeffreys Bay Golf Club

 

 

Message from the President  

The 2015 Christmas season is on us and we already experience it in the increased traffic and crowded shopping centres.  

In spite of this, is it a time for goodwill and being together with our children and family to celebrate the Christmas season.  

May I wish you all a merry Christmas and a healthy and successful 2016. Enjoy every moment of it!  

December 2015 is full of very exiting golf competitions including our “flagship tournament” the J- Bay Classic, played over 3 days. Outstanding prizes will be available - don’t miss out on it.  

Kind regards  

Johan Snyman

Die 2015 Kersgety is amper met ons en kan ons dit reeds sien in ons dorp waar die verkeer aan die toeneem is sowel as in die oorvol winkels.  

Ten spyte daarvan bly hierdie ’n tyd van welwillentheid en heerlike samesyn met ons kinders en familie om so die Christusfees te herdenk. 

Graag wil ek u almal ’n geseënde Kersfees en ’n gesonde en voorspoedige 2016 toewens.

 Desember’15 is weer vol lekker groot gholf kompetisies insluitende ons “vlagskip toernooi” die J-Bay Classic, wat oor 3 dae gespeel word. Uitstaande pryse kan weer gewen word – moet dit nie mis nie!  

  Vriendelike groete

Johan Snyman