Jeffreys Bay Golf Club

Wenners van die

JBAY MANS OPE GHOLF DAG

 

Robbie Wright (middel), wenner van die JBay Open, ontvang sy pryse van Dave Fraenstein (links) en Marna van der Walt (Regs) Dave Adendorf ontvang die tweede prys.
Almero Weyers ontvang die derde prys van die borge.