Jeffreys Bay Golf Club

SPAR Business day


Date: 20/11/2014
 

Team Competition

 Points

 Place

 Notes

 The Good, The Bad, The Ugly

 

1

 Wenners van die jaarliks spankompetisie
 

 

 

 
 

 

  

 

 

 

 
 

 

 

 
 

 

  

 

 

 

 

 Wees Gegroet Bertus

Bertus

Bertus Botes het die leisels van die hoogs suksesvolle Besigheidsdag kompetisie Donderdag na nege jaar neergelê. Johan Snyman (regs) President van Jeffreysbaai Gholfklub het Berus bedank vir sy toegewydheid en vir die uitbou van die kompetisie.